Author : Willie Nel
Narrated By : Blackie Swart
Published By : Voorspoed Uitgewers
Duration : 56 minutes
Categories : Fairy Tales Sci-Fi, Fantasy & Magic Under 10s Action & Adventure
Download Price : $13.69 $9.99
Droom Stories - Die Blou Mensies - Afrikaanse Kinderstories geskryf deur Willie Nel en voorgelees deur Blackie Swart.
Die stories is bedoel vir kinders van vier tot tien jaar. Die oudioboek bevat 10 verhaaltjies wat handel oor die wel en weë van die piepklein blou mensies wat bo-op 'n hoë berg bly. Die bestaan van die klein mensies is natuurlik 'n geheim, net die wat na die verhaaltjies luister sal van hulle weet.
Alhoewel die stories fantasie-verhale is, is hulle vry van hekse, drake en toordery. Omdat die stories gemik is op kinders in hul vormingsjare het die stories 'n opvoedkundige ondertoon.
Die Blou Mensies bestaan uit die volgende stories:
1. Die Blou Mensies (inleiding) 1:36 2. Daantjie vlieg 6:18 3. Daantjie en die verkleurmannetjie 4:08 4. Daantjie gaan waterski 6:17 5. Skilpadresies 6:23 6. Daantjie gaan skool toe 6:31 7. Tewis, die vlermuis 5:58 8. Bobbejaanstreke 5:31 9. Daantjie gaan sirkus toe 5:09 10. Die swaeltjie 8:19
"Ek dra die stories op aan my kleinkinders.
Baie dankie aan Blackie Swart wat die stories gelees en die opnames gedoen het. Blackie is nie net 'n bekende sanger nie, maar 'n veelsydige kunstenaar. Baie dankie vir sy pragtige vertolking van die stories.
Dankie ook aan my dogter, Lizette du Preez, vir haar groot aandeel en ondersteuning om die stories te laat opneem.
Ek hoop die kinders geniet die stories net soveel as wat ek dit geniet het om dit te skryf."
- Willie Nel -
Here are some other audiobook titles for children and young listeners you may be interested in ...
Author : Mark Twain
Narrated By : Richard Henzel
Published By : Big Happy Family, LLC
Duration : 7 hours 50 minutes
Categories : Classic Literature Action & Adventure Classics Action & Adventure Classics
Download Price : $29.99
Well known as a "children's book," The Adventures of Tom Sawyer is rich in eloquent and sophisticated language, and filled with realistic characters who become locked in life and death struggles. More info... |
Author : Trenna Daniells
Narrated By : Trenna Daniells
Published By : Trenna Productions
Duration : 26 minutes
Categories : Action & Adventure Animals Creativity Interpersonal Skills Personal Growth
Download Price : $6.99
Maylene the Mermaid discovers the value of change and that love isn't limited. More info... |
Author : Lucy Hawking and Stephen Hawking
Narrated By : Hugh Dancy and Stephen Hawking
Published By : Simon & Schuster
Duration : 6 hours
Categories : Action & Adventure Sci-Fi Knowledge & Learning Action & Adventure Sci-Fi, Fantasy & Magic
Download Price : $29.95 $17.99
Stephen Hawking, author of the multi-million copy bestselling A Brief History of Time, and his daughter Lucy explain the universe to readers of all ages. More info... |
Author : Trenna Daniells
Narrated By : Trenna Daniells
Published By : Trenna Productions
Duration : 29 minutes
Categories : Action & Adventure Animals Creativity Interpersonal Skills Personal Growth
Download Price : $6.99
Egar grows by facing his fears and risking the unknown. More info... |
*** Do you own a website? Would you like to promote audio book categories specific to your site and earn generous commissions on ALL sales? Then go here for more details on becoming an AudioBookOne affiliate partner today!
|